01/10/2026
π Baie dankie, Mnr. Andrew, vir die manier waarop u altyd terugploeg in ons gemeenskap en veral vir u ondersteuning aan Riversdal Blues. ππ
Mag u besigheid net vermenigvuldig en van krag tot krag gaan! π
Ons waardeer u! π
π Ek is trots om die Borg van die "Man-of-the-Series" toekenning te wees met 'n ter waarde van R1000 koopbewys by Autozone RiversdalβΌοΈ
Ondersteun plaaslik is en sal altyd vir my belangrik wees.
Ek vra vir Almal om hierdie wonderlike toernooi te gaan ondersteun.
Sien u daar!
Met Trots...
Andrew π
Riversdal Blues RVK
Hessequa Radio
Suid-Kaap FORUM
AutoZone Riversdal
Hessequa Tourism - The Explorer's Garden Route
SuperSport Rugby
Hessequa Rugby