02/09/2026
Big thanks to Jp Williams, Rionne Erasmus, Jason De Klerk, Daniela Bailey Bailey, Alexander Elmero, Shameelah Lewies, Jerome Fransman, Denwill Danny Pietersen, Andries Saron, Donovan Witbooi, Lozenda Flippies, Julz Burger, Elvine Kruger, Hanna Fourie, Fedrico Louw, Salmon Syster, Donny Moos, Magrieta Fortuin
for all of your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!
02/09/2026
Vele seën aan ons Bestuurslid Steven Louw (Oom Stoffel) soos hy bekend staan. Ons wens u 'n geseende verjaarsdag toe.
02/09/2026
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Sydney Arendse, Magreth Hoon, Raybon Newman, Maria Makamello, Jeswan Simons, Petrus Hendricks, Elizabeth Louw, Floris Van Zyl, Jenay Pieterse, Jan Prins, Cafrens Rounatjie Bruintjies, Gavin Adams, Hannah Armoed, Chrisnique Meyer
31/08/2026
Indien iemand Duran De Klerk se foon opgetel het op die veld Saterdag,inbox ons asb,daar is waardevolle info op. WEES EERLIK ASB MY MENSE
30/08/2026
Buy Alberts RFC uit die groot uitdaag. Sien julle volgende jaar,dan looi ons julle oppad boontoe.
SO HET ONS SPANNE VANDAG GE-EINDIG
30/08/2026
Nataniel Bailey (Boeba) en Cheslin Mitchell (Pegga) het nie 'n fout gemaak om vir ons te kom speel nie. Die manne bring waarde na die klub toe. Was verlies vir Klipdrift was is aanwins vir ons.Dankie spelers dat julle die manne ontvang het sonder jaloesie. Julle is nou familie manne,ons sien uit om vlge jaar na hoogtes te gaan met julle saam met ons.Dankie vir julle commitment.
30/08/2026
Dankie Klipdrift se Voorsitter Mnr Lesley Bruintjies en sy seun,wie ook referee is. Jul wys dat ons dorp mekaar kan ondersteun. Baie mooi gesindheid. Nou vra admin baie mooi en nederig kom ons gaan ondersteun Klipdrift oor 2 weke met hul finale wedstryd teen Mountain Stars. Die wedstryd is uitgestel agv onbeskikbaarheid van 'n veld.
30/08/2026
Primrose game laas week deel 2. Krediet aan Quiren Kruger en Duran De Klerk.
30/08/2026
Laas week se pics Part1.Dankie Quirin Kruger dat jy die pics moontlik gemaak het,dankie fotograaf Duran De Klerk.
30/08/2026
Fearless teams are built on belief and team work. Best of luck to the Sanlam Boland Kavaliers for today’s fixture. Boland Cavaliers