25/06/2026
📌 TENNIS-AFRIGTER PRESTEER
Ons Rooimiere is baie trots op een van ons tennis-afrigters, Coach Kyle (links op foto), wat onlangs deelgeneem het aan die Masters Super 6 tennis toernooi in Pretoria. Hierdie toernooi word gespeel deur top tennisspelers in ons land en Coach Kyle het in die nr. 1 posisie van sy afdeling geëindig! Rooimier Trots! ❤️🐜
11/03/2026
23/02/2026
23/02/2026