08/08/2026
Affies vd PBHS
π¬π³π¬π³
Klub 600 is die Afrikaanse HoΓ«r Seunskool se Rugby Ondersteunersklub. Besigheidsure en Algemene inligting:
Skolerugby wedstryddae.
Nasionale en provinsiale rugbywedstryde gespeel op Loftus. Fasiliteit sluit stiptelik om 22:45. Geen drank word op Sondae toegelaat nie. Geen drank tydens wedstryde word toegelaat nie. Koeldrankverkope tydens wedstryde. Tee en koffie is deurentyd beskikbaar. Braaipakke word te koop aangebied na afloop van wedstryde. Rugby word op alle vlakke ondersteun in 'n goeie gees.
08/08/2026
Affies vd PBHS
π¬π³π¬π³
02/08/2026
Uitslae 1 Augustus: Affies vs Noordheuwel
π¬π³π¬π³π¬π³
27/07/2026
25/07/2026
Rugby uitslae: 25 Julie teen Maritzburg.
Welgedaan almal!!π¬π³π¬π³
21/07/2026
Skakel vir bespreking:
https://opentickets.co.za/event/01ky1p033a17y9xhptc9xxc8k0
07/07/2026
25/06/2026
Volg die onderstaande skakel om jou tafel te bespreek vir βn heerlike opwarmingskuier by Klub 600 voor die afskop!!
https://opentickets.co.za/event/01kv53d3vtxkqet11hwg30v9rz
22/06/2026
Volg die onderstaande skakel om jou tafel te bespreek vir βn heerlike opwarmingskuier by Klub 600 voor die afskop!!
https://opentickets.co.za/event/01kv53d3vtxkqet11hwg30v9rz
19/06/2026
Wat βn dag om te onthou!
Klub 600 se gholfdag op 11 Junie by Woodhill Country Club was βn groot sukses. Van uitstekende gholf en lekker geselskap tot goeie gees en onvergeetlike oomblikke op die baan β dit was werklik βn besonderse dag.
βn Opregte dankie aan elke speler, ondersteuner en veral ons borge wat hierdie dag moontlik gemaak het. Julle ondersteuning maak βn groot verskil en help om Klub 600 se visie en passie vir rugby en gemeenskap uit te bou.
Dankie dat julle saam met ons die dag so spesiaal gemaak het. Ons sien reeds uit na die volgende een!
β³ποΈββοΈπ