Top Notch Tennis

Top Notch Tennis

Share

Top Notch Tennis is not just a tennis school or academy, it's a family where kids and parents can develop or enhance their playing ability.

We focus on delivering top notch service and have a holistic approach to development

10/03/2022

Beste TNT Ouers 🎾

Gisteraand se aankondiging volg

1. Hanjo Minnaar en MC Venter is die nuwe mede eienaars van Top Notch Tennis Akademie vanaf April 2022. 🎾🥳 Die twee manne sien uit na die toekoms en het reeds baie nuwe idees oor hoe hulle tennis as sport kan bevorder in-en-om Potchefstroom. Nie net is hul albei kranige tennisspelers nie, hul is ook goeie afrigters en fokus op deurentydse ontwikkeling. 👏🏻 Chanelle glo dat hulle twee die ideale span is om Top Notch te laat voortleef. 🎾

2. Chanelle gaan vir eers haar tennis tekkies ophang en fokus op haar gesondheid. Dit was vir haar 'n moeilike besluit om te neem aangesien sy al vir 14 jaar Potch haar tuiste noem. Sy moes egter na raadpleging met medici 'n keuse maak. Chanelle sal einde Maart uit Potchefstroom verhuis na Marquard waar sy sal versterk en daarna haar "werkslewe" sal voortsit in Kaapstad (nie as 'n tennisafrigter nie). Chanelle glo nie dat sy nooit weer tennis gaan afrig nie, maar dit vir eers verby is. Chanelle vra dat elkeen asb. saam met haar sal bid op hierdie pad vorentoe. Sy beloof om nog in Potchefstroom te kom kuier en te hoor hoe dit met die tennis gaan 🎾

- Alle spelers wat by Chanelle afrigting ontvang, sal sistematies na Hanjo of MC geskuif word na gelang van hul behoefte en haar bydraende oordeel oor wat die beste sal wees vir elke spesifieke speler se welstand.

- Chanelle sal persoonlik met die ouers wie se lesse sy afrig kontak maak binne die volgende paar dae.

*Wat is die waarheid?*
- TNT sal voortbestaan onder nuwe bestuur nl. mede einaars Hanjo Minnaar en MC Venter.
- Chanelle fokus op haar gesondheid soos geadviseer en gaan nie tennis afrig nie.
- Chanelle gaan nie 'n alternatiewe akademie op 'n ander plek oopmaak nie en ook nie oorsee werk nie.
- Chanelle verlaat nie haar akademie weens die afstig van haar vorige afrigters nie, inteendeel.
- Chanelle gaan fokus op haar gesondheid en vra dat elkeen sal saam bid vir hierdie herstelpad vorentoe.
- Top Notch Tennis sal steeds afrigting bied vir enige speler binne die ouerdom 3-88 jaar.
- Top Notch Tennis het steeds 'n hegte band met die Baillie Park Tennisklub en sal hul afrigting by die klub, Ferdinand Postma en Volkskool voortsit.
- Top Notch Tennis en jul kinders is in goeie hande, hierdie was in alle opsigte 'n deurdagte besluit wat gemaak is op 'n verantwoordelike wyse.

*Dit is vir elkeen van ons by Top Notch Tennis belangrik, dat die ouers sowel as die kinders in die akademie VERSEKER moet wees dat hul steeds _top notch_ diens sal ontvang en dat elkeen tot hul volle potensiaal sal ontwikkel by TNT* 🎾

Indien daar enige verdere vrae of versoeke is, moet asb. nie huiwer om vir Chanelle, Hanjo, MC of Corlia (Admin) te kontak nie. 🎾

Ons help graag 🌟

TNT Groete

Photos from Top Notch Tennis's post 31/12/2021

Thank you 2021 for a memorable year!!! Thank you to each and every player and family for your support and love and hard work. May the Lord bless each family in the coming year and may we keep molding not only players but formiddable young people. We as TNT are blessed with families like you…

See you soon 2022!!🤩

Photos from Top Notch Tennis's post 06/12/2021

What a night! We were so privileged to have so many kids and their families attend our price giving evening! We just want to thank each and every player and parent for n hard but blessed year! We are so thankful to have you part of the TNT family! May 2022 be a year closer to bigger dreams and greater breakthroughs…

20/10/2021

We are hosting a one of kind tennis camp for players 11 years and older…
The focus is mainly on the mental toughness of the game and tools to help you as a player to compete on the next level. We have a physical coach teaching on correct tennis conditioning and a full set of fitness tests to give you feedback on where to get stronger.

Come and learn with some of the greatest tennis minds in our country and develop your game to the next level.

Dont miss out,book your spot know!!!

Parents are welcome to sit in with the sessions…

13/10/2021

Tennis + TR = Wenspan! 🎾💥

Top Notch Tennis skep die perfekte omgewing vir Terapeutiese Rekreasie om te groei en ten einde jou kind se volle potensiaal te ontwikkel in terme van groot motoriese vaardighede, ruimtelike bewustheid, hand-oog koördinasie, midlyn kruising en nog vele meer. 🤸🏻‍♀️

Begin hierdie kwartaal sommer op 'n goeie noot en skryf jou kind nog hierdie week in. 😁

30/07/2021

Top Notch Tennis bied met opgewondeheid aan ons GROOT TNT Toernooi en nooi graag alle tennisspelers uit om die stryd te kom aanvoer.

Kontant Pryse op die spel en hope ervaring!

Skryf vandag in en kom wees deel van n wonderlike Tennis naweek in die pragtige dorp van Potchefstroom!

Photos from Nadine Labuschagne Terapeutiese Rekreasie's post 07/07/2021

Dream Team!

11/06/2021

🎾💪🏻

22/05/2021

Heerlike kliniek gehad vanoggend...hopelik sien ons jou by die volgende een🎾

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address

Corner Of Piet Cronje And Neethling Street, Baillie Park
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 08:00 - 10:00
13:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 10:00
13:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 10:00
13:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 10:00
13:00 - 19:00
Friday 08:00 - 10:00
13:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 00:00