No caption needed ๐๐ผ๐
PARYS Netbalklub
Hi. Ons is Parys Netbalklub. Ons vorm deel van Parys Rugbyklub se liga. Kom oefen saam en wees deel.
20/05/2026
Seisoen klaar, memories vir altyd. ๐ฉต๐
Ons eindig die liga 2de โ trots op elke speler, elke game en elke oomblik saam.
Dankie aan elke speler, afrigter, ondersteuner en borg wat deel was van hierdie seisoen.
Nie altyd maklik nie, maar ons het elke wedstryd met hart gespeel.
Dankie vir โn ongelooflike seisoen. Die span het iets besonders gebou. โจ๐ฅ
18/05/2026
Hier is die link vir vanaand se Netbal livestream
https://youtube.com/live/edJ0_EXzRX0?feature=share
18/05/2026
PLATTELAND LIGA NETBAL FINALS 2026 ๐๐ฅ
GAME ON ๐ฅ
Parys Netbalspan ๐ Hennenman
๐ Hoรซrskool Parys
๐
Maandag, 18 Mei 2026
โฐ 19:15
๐คHek ingang R10pp
Dis meer as net โn wedstryd.
Dis trots, spanwerk en hart wat alles op die baan gaan gelos word๐
Kom ondersteun die meisies en beleef die finaal saam met ons! ๐
18/05/2026
Parys en Hennenman spook sake uit in finaal | Parys Gazette Ondersteuners is welkom om die tuisspan te kom ondersteun wat tot dusver 'n skitterende seisoen op die netbalbaan gehad het.
18/05/2026
GAME ON ๐ฅ
๐PLATTELAND FINALS 2026 ๐
Parys Netbalspan ๐ Hennenman
๐ Hoรซrskool Parys
๐
Maandag, 18 Mei 2026
โฐ 19:15
๐คHek ingang R10pp
Dis meer as net โn wedstryd.
Dis trots, spanwerk en hart wat alles op die baan gaan gelos word๐
Kom ondersteun die meisies en beleef die finaal saam met ons! ๐
04/05/2026
PLATTELAND NETBAL LIGA
SEMI-FINALS
PARYS 27-10 VILJOENSKROON
NEXT UP FINALS ๐ช๐๐
29/04/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
9585