Rhino Hill Game Processors

Rhino Hill Game Processors

Share

The BEST butchery in town!! Beef • Chicken • Pork • Game Meat • Biltong and more!!

09/07/2026
16/06/2026

Lus vir 'n roosterkoek ?
Ons is vandag oop !!

15/06/2026

RHINO HILL GAME PROCESSORS - NELSPRUIT. - deel graag...

Jy weet dat die bloed wat in enige karkas agterbly, die vleis 'n wilde smaak gee.

'n Dier se hart is maar net 'n pomp met non return valves. Al sny jy keel, bly die bloed agter die valves, steeds in die karkas. Die bloed stol in die boude en agter die valves. Sorry vir die wake-up call.

Daarom moet jy die hart en hoofaar op die rugstring los sny

Fanie Combrink
082 852 4134
013 519 0704

27/05/2026

Heerlike vars guavas reguit van die plaas af
Prys R20/kg
Kratprys R200

Plaas jou bestelling
013 591 0704 Rhino Hill
082 955 0962 Cindy
082 852 4134 Fanie

16/05/2026

Koedoe en impala skenkels slegs R95/kg
Slegs vandag 16 Mei 2026

013 591 0704
082 852 4134

13/05/2026

So lyk 'n jong koedoe wat behoorlik gebloei en ontwy is. Kwaliteit en higiëne is wat ons onderskei die van ander.

Rhino hill game processors

13/05/2026

'n Goeie voorbeeld van hoe jou bwb NIE moet lyk nie. Bloed in die bilong gee daai wilde smaak. Klient het die bwb nie gebloei nie.

Rhino hill game processors

13/05/2026

Kliënt se bwb biltong in 'n pekel om die "wilde smaak" te verminder.
Rhino Hill sal help waar ons kan, maar asb bloei en ontwy in die veld !!!

RHINO HILL GAME PROCESSORS

11/05/2026

*ROOSTERKOEK & KETEL*

*Besigheidsure
Trading hours*

*Aansit / Sit Down*

Mon-Fri
9:00 - 16:00

*Bestellings voor:*
*Orders before:*

Mon-Fri
16:45

*Afhaal voor
Collection before*

Mon-Fri
17:15

Roosterkoek en Ketel*
Rhino Hill*

RHINO HILL GAME PROCESSORS RHENOSTERKOP PLOT 4 UITKYK ROAD

013 591 0704
082 852 4134 Fanie
082 955 0962 Cindy

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Mbombela?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

Mbombela

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00