West Coast Throws Academy

West Coast Throws Academy

Share

Focus on coaching discus, hammer, shotput and javelin

22/06/2026

Geseend om nog n Wintersprogram te begin

05/05/2026

Diegene wat ons blad volg sal saamstem dat '26 n ongelooflike jaar was vir hierdie drie baie spesiale jong dames. Baie geluk Lienka, brons medalje SASA D15 hammergooi met n pb, en 'n 5de plek in discus. Bella, well done met jou 4de plek, jy het baklei vir hom. Mieke, baie geluk, D15 4de plek hammer en discus.

29/03/2026

Baie geluk Mieke, baie trots op jou. Brons medalje by ASA D U16 hammergooi 49,39n.

27/03/2026

Well done Bella. Vandag is jy die SA Kampioen. ASA Goud in jou 1ste jaar Dogters U18 hammergooi met n pb van 55,35m. 10x maande se harde werk. Baie trots op jou. Baie dankie vir Coach
Tshepang Makhethe vir al jou insette en raad

15/03/2026

Baie geluk Lienka. DI4 discus 39,61m. Goud, rekord en n pb by die WesKaap kampioenskappe. Wat hierdie ook merkwaardig maak is dat Lienka 3de is uit al die ouderdomsgroepe - D14,D15, D17en D19. Well done!

15/03/2026

Hammergooi. Weskus kampioene, Boland kampioene, Boland ASA kampioene en nou WesKaap kampioene. Lienka D14 Goud/Rekord(45,91 pb) Mieke D15 Goud en Bella D17 Goud/Rekord en skuif haar pb op van 50m na 54m. Baie geluk julle 3x

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Langebaan?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

Langebaan