12/08/2026
Baie geluk Morne ons hamper wenner.
Dankie vir almal se ondersteuning.
Ons het weer ʼn groot hamper vir Saterdag.Koop jou kaartjie by JBar.
We’re a social dart club bringing together sharp shots, shaky hands, and serious banter.
Whether you're here to hit bullseyes or just the bar tab, there’s a place for you on the board !
12/08/2026
Baie geluk Morne ons hamper wenner.
Dankie vir almal se ondersteuning.
Ons het weer ʼn groot hamper vir Saterdag.Koop jou kaartjie by JBar.
02/08/2026
Kom ondersteun ons Sat 8 August by JBar.
R50 vir 6 darts om telling te raai.
Springbokke teen Argentinië.
Jy staan ʼn kans om groot hamper te wen.
19/03/2026
Wat ʼn lekker friendly saam met Perfect Flights.
Dit was lekker om julle by ons te hê 🎯🎯🎯🎯
Jeffreys Bay Craft Brewery
Riaan Korkie
Nella Janke Veldtman
Liandra Lee Oosthuizen
Rosinda Jordaan
Jaco Stefan Proppie Scholtz
Danie Kuhn
Martie Deysel
Schalk Deysel
D.s. Deysel
Nadia K**k
Warren Bigara
01/03/2026
What an awesome tournament.
February 2026
Jeffreys Bay Craft Brewery
Nadia K**k
D.s. Deysel
Schalk Deysel
Warren Bigara
Bianca Burger
Danie Kuhn
Alwyn
08/12/2025
Well done aan die wenners🎯🎯🎯🏆🏆🏆🏆🥉🥈🥇🏅Dankie vir elkeen van julle wat die jaar so special gemaak het.Ons het ʼn groot familie geraak.
Ons afsluiting was een om te onthou.
Lekker gekuier🥂🍻🍷🍺gebraai🍗🍖.geswem🏝🏖 Pyle 🎯🎯🎯🎯🎯gespeel tot laat.
10/11/2025
Last tournament for 2025
Dankie julle dit was weer pyle gooi,baie lag en lekker eet.
25/09/2025