20/09/2024
MANNE-AAND 2024
Kom sluit gerus by ons aan vir 'n heerlike aand van lekker kuier en rugbypraatjies saam met oud-Springbokke Frans Steyn & Ruan Pienaar, hoof van Junior Blou Bul Rugby Wessel du Plessis en Kliniese & Sport Sielkundige Dr. Henning Gericke.
20/11/2023
🎄2 Desember 2023 hou ons ‘n lekker gholfdag vir almal !
Gholfers en nie-gholfers !🎄
Kom geniet die dag saam ons op die gholfbaan ⛳️
Inskrywings: R150 (steakete ingesluit)
Steakete alleen @ R120 beskikbaar die aand.
Formaat: Scramble ball tot in die g*t.
Vir enige navrae:
Kontak Cecil 060 549 0436
29/10/2023
Dankie vir almal se ondersteuning by OVK se Gholfdag !!⛳️⛳️
25/10/2023
28 Oktober 2023 @ 10:00
🏆 DRIE DORING CLASSIC
Hopetown Gholfklub 📍
Inskrywing gratis ! 🎉🎉
Gratis ete vir spelers ⛳️
Navrae:
☎️ Cecil Wiley 060 549 0436
☎️ Kobus Theron 082 449 8400
17/10/2023
Uitslae van Saterdag se gholfdag :
1st plek : Vermeulen boerdery
2d plek: Melt Brits Financial Planners
3de plek: Gerrit Klok
Baie baie geluk manne !!🏆
16/10/2023
Hoërskool Hopetown se gholfdag was ‘n reuse sukses!!
Dankie vir elkeen se ondersteuning !!