14/08/2026
Arrie Van Der Berg jys ons Champ!!!!
๐ฝ๐๐๐ฅ๐ + ๐๐๐๐๐๐๐ค๐ค
BODY, MIND & SOUL
๐๐ฎ ๐๐๐ข๐, ๐๐๐จ ๐๐ก๐ค๐ง๐ฎ
CEO JESUS
Founders Charles And Nadine Botha
14/08/2026
Arrie Van Der Berg jys ons Champ!!!!
Hoe meer jy wegstap van dinge wat jou siel vergiftig, hoe gesonder sal jy word. Glo my ons leef dit.
20/07/2026
25/06/2026
25/06/2026
๐ฅHEILIGE GEES OOMBLIK๐ฅ
25 JUNIE 2026
ALMAL WIL DIE SEENINGE HE MAAR NIE ALMAL WIL IETS PRYSGEE NIE
JESUS HET SY LEWE GEGEE WAT IS JY BEREID OM VANDAG OP TE OFFER????
19/06/2026
12/06/2026
12 Junie 2026
๐ฅPROFETIESE WOORD๐ฅ
Iemand het spesifiek vir Jesus gebid en gevra vir n antw as die prentjie met jou gees prt is die jou antw vandag en die spesifike vraag was ook jy moet NOU weet vra die HG of dit vir jou is jy sal WEET DAT JY WEET
Los asb jou kommentaar of kontak ons privaat op ons Fit4Jesus Kontak nr
12/06/2026
Ek weet nie vir wie hierdie profetiese woord vandag is nie, maar dit is 'n woord wat die Heilige Gees nou al vir ongeveer 'n week op my hart lรช.
Vanoggend het die Here vir my gesรช ek moet dit op Fit 4 Jesus plaas, want iemand het dit nodig om te hoor. Iemand vra vir antwoorde. Iemand vra vir leiding. En as dit vir jou is, sal die Heilige Gees dit in jou gees bevestig.
Tydens my 40-dae vas het die Heilige Gees vir my 'n lewendige slak gegee met die opdrag:
๐ "Stadig. Wag op My."
Ek was in 'n seisoen waar ek moes leer om terug te staan, die Here te vertrou en nie vooruit te hardloop nie.
Om eerlik te wees, dit was een van die moeilikste seisoene van my lewe.
Maar omtrent 'n maand gelede het die Here begin om ons te release. En die afgelope week kry ek aanhoudend tekens, bevestigings en dieselfde woord oor en oor:
โผ๏ธ STAAN OP โผ๏ธ
โผ๏ธ GO! GO! GO! โผ๏ธ
Nie in jou eie krag nie.Nie in vrees nie.Nie in twyfel nie.
Maar in geloof.
As jy gewag het...As jy gebid het...As jy leiding gevra het...
Dan wil ek jou vandag herinner:
๐ฅ Staan op.๐ฅ Stap uit in geloof.๐ฅ Beur voort met dit wat God vir jou gesรช het om te doen.
Met Jesus is jy gereed.
As hierdie woord vir jou is en jy het die Here vir 'n antwoord gevra, laat weet gerus in die kommentaar. ๐โค๏ธ
Vrydag 12 Junie 2026
๐ฅPROFETIESE WOORD๐ฅ
Ek weet nie vir wie hierdie profetiese woord vandag is nie, maar dit is 'n woord wat die Heilige Gees nou al vir ongeveer 'n week op my hart lรช.
Vanoggend het die Here vir my gesรช ek moet dit op Fit 4 Jesus plaas, want iemand het NOU nodig om dit te hoor.
Iemand vra vir antwoorde. Iemand vra vir leiding. En as dit vir jou is, sal die Heilige Gees dit in jou gees bevestig. En jy sal WEET DAT JY WEET!!!!
Tydens my 40-dae vas het die Heilige Gees vir my 'n lewendige slak gegee met die opdrag:
๐ "Stadig. Wag op My."
Ek was in 'n seisoen waar ek moes leer om terug te staan, die Here te vertrou en nie vooruit te hardloop nie.
Om eerlik te wees, dit was een van die moeilikste seisoene van my lewe.
Maar omtrent 'n maand gelede het die Here begin om ons te release. En die afgelope week kry ek aanhoudend tekens, bevestigings en dieselfde woord oor en oor:
โผ๏ธ STAAN OP โผ๏ธ
โผ๏ธ GO! GO! GO! โผ๏ธ
Nie in jou eie krag nie. Nie in vrees nie. Nie in twyfel nie.
Maar in geloof.
As jy gewag het... As jy gebid het... As jy leiding gevra het...
Dan wil ek jou vandag herinner:
๐ฅ Staan op. ๐ฅ Stap uit in geloof. ๐ฅ Beur voort met dit wat God vir jou gesรช het om te doen.
Met Jesus is jy gereed.
As hierdie woord vir jou is en jy het die Here vir 'n antwoord gevra, laat weet ASB gerus in die kommentaar. ๐