Midwaters Rolbalklub Gariep Dam

Midwaters Rolbalklub Gariep Dam Rolbalklub - Gariep Dam

11/08/2026
18/05/2026
Almal hard besig met die voorbereidings vir ons opedag 😁🥳
16/05/2026

Almal hard besig met die voorbereidings vir ons opedag 😁🥳

Ons het saterdag 2x spanne gehad wat deel geneem het op Trompsburg. 😁😇Midwaters is trots om te sê dat hierdie spanne bai...
04/05/2026

Ons het saterdag 2x spanne gehad wat deel geneem het op Trompsburg. 😁😇

Midwaters is trots om te sê dat hierdie spanne baie goed gevaar het, en met onderskeidelik 'n 3e plek, asook 'n 9e plek geëindig het!

Welgedaan julle ysters!! 🥳

Ons verjaarsdag maats van verlede week, Simson & Cynthia 🥳🥳Baie baie geluk!!Mag die nuwe jaar propvol van alles wat mooi...
04/05/2026

Ons verjaarsdag maats van verlede week, Simson & Cynthia 🥳🥳

Baie baie geluk!!

Mag die nuwe jaar propvol van alles wat mooi is wees 😇🥳❤️

Address

Gariepdam
Gariepdam
9922

Opening Hours

Wednesday 02:00 - 18:00
Saturday 02:00 - 18:00

Telephone

+27721124964

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Midwaters Rolbalklub Gariep Dam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Midwaters Rolbalklub Gariep Dam:

Shortcuts

Share

Category