Manie's Action Shots

Manie's Action Shots Always behind the lens and ready to catch your best action shots.

ń Baie spesiale dametjie verjaar vandag! 🥳📸 Oupa se Pikkewyn, oog appel en die pinkie waarom hierdie kamera-man se hele ...
14/09/2026

ń Baie spesiale dametjie verjaar vandag! 🥳📸

Oupa se Pikkewyn, oog appel en die pinkie waarom hierdie kamera-man se hele lewe gedraai is is vandag ń volle 3 jaar oud.

Ek is goed ingelig dat sy sommer vrot bederf is, maar daar’s mos altyd spasie vir nog n bietjie.
Mag die Here jou seen van klein toontjie tot pinkie vinger met alles wat mooi is, ons hoop jy maak jou ouers vroeg grys en dat jy oupa en ouma baie besig sal hou.

Een van die dae moet oupa langs n netbal baan inskuif, ons kan nie wag nie.

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG MARILEE! ♥️🥳

👹🔥 MANIE SE MONSTERTJIES 🔥👹Die toekoms van rugby is hier!Hierdie jong spelers gee alles op die veld - met passie, energi...
08/09/2026

👹🔥 MANIE SE MONSTERTJIES 🔥👹

Die toekoms van rugby is hier!

Hierdie jong spelers gee alles op die veld - met passie, energie, moed en natuurlik ’n bietjie MONSTER-krag! 💪🏉

Van groot tackles tot vinnige voete en pure rugbypret - Manie is daar om dit alles vas te vang. 📸

Vandag se monstertjies, môre se beasts. 🏆

📸💛 MANIE SE YSTERTJIES 💛📸Die volgende generasie rugby legends is dalk nog jonk…maar hulle weet reeds hoe om ’n kamera te...
08/09/2026

📸💛 MANIE SE YSTERTJIES 💛📸

Die volgende generasie rugby legends is dalk nog jonk…maar hulle weet reeds hoe om ’n kamera te werk! 😎

Van game faces tot groot smiles - hierdie is die jongspan op hulle beste.

Klein vandag. Faf môre. 😉🏉

Tag jou Ystertjie hieronder! 👇

https://photofrog.co.za/buy/9qymv📸🏉 NUWE JUNIOR ALBUM NOU BESKIKBAAR!! 🏉📸‼️ Groot tackles, vinnige voete en n hele klomp...
08/09/2026

https://photofrog.co.za/buy/9qymv

📸🏉 NUWE JUNIOR ALBUM NOU BESKIKBAAR!! 🏉📸

‼️ Groot tackles, vinnige voete en n hele klomp rugby aksie - Manie was weer daar om alles vas te vang.

Gaan loer gerus deur die album en kyk of ons jou klein rugby-legende met die lens gevang het. 👀

Tag hulle, deel dit en maak asb. seker ouma sien ook die fotos! 👵

Klein spelers, GROOT oomblikke!

Brakpan Junior Rugby Club/Klub
Springs Rugby Club
Bobbies JNR Rugby Club
Benoni Northerns Rugby Club
Boksburg Rugby Club
Vereeniging Junior Rugby Club

Photos captured of BRC Junior-Dag by Manie's Action Shots

👹🔥 MANIE SE MONSTERTJIES IS LOS! 🔥👹https://photofrog.co.za/buy/zen8gKlein lyfies.Groot harte.MONSTER-ENERGIE! 💥🏉Die groo...
26/08/2026

👹🔥 MANIE SE MONSTERTJIES IS LOS! 🔥👹

https://photofrog.co.za/buy/zen8g

Klein lyfies.
Groot harte.
MONSTER-ENERGIE! 💥🏉

Die groot manne het Beast Mode…
maar hierdie jongspan bring hulle eie soort chaos!

MANIE SE MONSTERTJIES - waar ons die jong rugbyspelers se grootste tackles, beste aksie en onvergeetlike oomblikke vasvang! 📸🔥

👇 Wie is jou gunsteling Monstertjie?

Manie’s Action Shots - van klein monstertjies tot groot legends. 🏉📸

📸💛 MANIE SE YSTERTJIES 💛📸https://photofrog.co.za/buy/zen8gDie volgende generasie rugby legendes is dalk nog jonk…maar hu...
26/08/2026

📸💛 MANIE SE YSTERTJIES 💛📸

https://photofrog.co.za/buy/zen8g

Die volgende generasie rugby legendes is dalk nog jonk…

maar hulle weet reeds hoe om ’n kamera te werk! 😎

Van game faces tot groot smiles - hierdie is die jongspan op hulle beste.

Klein vandag. Faf môre. 😉🏉

Tag jou Ystertjie hieronder! 👇

👹 MANIE SE MONSTERTJIES! 👹https://photofrog.co.za/buy/zen8gJy ken Manie’s Beast Mode…Nou ontmoet die junior weergawe! 🏉🔥...
23/08/2026

👹 MANIE SE MONSTERTJIES! 👹

https://photofrog.co.za/buy/zen8g

Jy ken Manie’s Beast Mode…

Nou ontmoet die junior weergawe! 🏉🔥

Hier gaan dit oor die jong spelers wat reeds wys dat hulle:
💥 Harde hits kan vat en gee
⚡ Vinnig voete het
🏉 Groot verskil kan maak
❤️ En bowenal… die spel geniet!

Klein vandag. Monster op die veld. Legend môre. 📸👹

Hou jou oog op die blad om jou monstertjie te sien.

😎📸 MANIE SE YSTERTJIES 📸😎https://photofrog.co.za/buy/zen8gDie groot manne het hulle Faf Fotos…Maar die jongspan?Hulle is...
23/08/2026

😎📸 MANIE SE YSTERTJIES 📸😎

https://photofrog.co.za/buy/zen8g

Die groot manne het hulle Faf Fotos…

Maar die jongspan?
Hulle is die YSTERTJIES! 😏🔥

Groot persoonlikhede.
Vars haarstyle.
Gesiggies wat almal laat “aww”.
En sommer baie selfvertroue! 🏉

Hier is die jong spelers wat nie net rugby speel nie… hulle weet hoe om die kamera vir hulle te laat werk! 📸

👇 Tag jou gunsteling Ystertjie!

Manie’s Action Shots - vandag se Ystertjies, môre se Faf’s. 😎💛

https://photofrog.co.za/buy/zen8g👹⚙️ DIE NUWE JUNIOR ALBUMS VAN MANIE’s ACTION SHOTS IS HIER! 📸🏉Die groot manne het Beas...
23/08/2026

https://photofrog.co.za/buy/zen8g

👹⚙️ DIE NUWE JUNIOR ALBUMS VAN MANIE’s ACTION SHOTS IS HIER! 📸🏉

Die groot manne het Beast Mode en Faf Fotos…
maar die jongspan het nou hulle eie spotlight! 😎🔥

👹 MANIE SE MONSTERTJIES
⚙️ MANIE SE YSTERTJIES

Neem asb kennis dat hierdie slegs 4 van 7 spanne se albums is wat op die A-veld gespeel het, die res van die spanne sal later die week gelaai word.

Tag jou klein Monstertjie of Ystertjie hieronder! 👇💛

Address

East Rand
East Rand

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manie's Action Shots posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category