23/08/2026
๐ Wat 'n terugkeer!
Na 3 weke sonder netbal het Delicious Netbalklub gister (22 Aug) gewys hulle is mesgelyk. Ons het die baan betree en Thunderballs met 'n pragtelling van 43-20 die stryd aangesรช!
โBaie geluk aan die span vir die puik spel. Die momentum is terug! ๐ฅ
โค๏ธ๐
โ
22/06/2026
Nog 'n oorwinning van Saterdag, 20 Junie 2026 ๐๐ฅ Delicious VS Alberts B.
47-24 ๐โค๏ธ
Welgedaan meisies!
Player of the match: Mische Africa โญ๏ธ
๐โค๏ธ
14/06/2026
Saterdag, 13 Junie 2026 het ons nog 'n oorwinning behaal ๐ Pragtige wedstryd teen Montagu A waar ons hulle klop met 41-24 ๐ฅ.
Welgedaan meisies! โค๏ธ๐
Speler van die wedstryd: Mikayla โญ๏ธ
โค๏ธ๐
07/06/2026
Gister se wedstryd teen Blues was 'n spannende affรชre! Delicious het hul dag deurgebring waar die meisies weggestap het as Kampioene, met 'n telling van 31-29 ๐ฅ Baie dankie aan Blues Netbal klub vir 'n goeie wedstryd. Dit was 'n goeie kompetisie. ๐๐
Ons speler van die wedstryd was Gaynor Manus, baie geluk โจ๏ธโจ๏ธ.
โค๏ธ๐
19/04/2026
Saterdag, 18 April 2026 het Delicious netbal klub hul eerste liga wedstryd vir die jaar gespeel. Ons het weg gestap as die dag se kampioene waar ons Y-Nots geklop het met 34-18. โจ๏ธโญ๏ธ
Tesh-Meack was gekroon speler van die wedstryd. ๐
โค๏ธ๐๐ฅ
01/04/2026
Agter elke suksesvolle geleentheid is daar 'n span mense met groot harte! โค๏ธ๐
โDelicious Netbal wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die volgende individue en besighede wat ons Fundraiser Night moontlik gemaak het. Julle bydrae, of dit nou tyd, talent of ondersteuning was, het vir ons die wรชreld beteken:
โ๐ SuperClub Haze & DJ FeezoL-SA
๐ Henley Willemse
๐ Werner Nel
๐ Kirsty Abrahamse
๐ Sheraldo Poole
๐ Ceres Zipline Adventures
๐ Shannon Mepomie
๐ Anthea Lelieveld
๐ Loxtonia Cider (Lauriska, Lee-Andrea & Neil)
๐ Jerome Prins (Tallbek)
โEn natuurlik aan al ons Delicious Netbal-meisies en elkeen wat die aand ondersteun hetโBAIE DANKIE! Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. ๐โจ
โ
05/03/2026
Maak gereed vir 'n aand propvol goeie vibes en groot pryse! ๐๐ฅ
โDelicious Netball bied aan: FUNDRAISER NIGHT! Kom ondersteun ons klub en geniet 'n aand uit saam met vriende. Ons het lucky draws, die beste musiek deur Resident DJ's, en 'n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.
โ๐ Waar: Superclub Haze (55 Cilliersstraat, Ceres)
๐๏ธ Wanneer: Vrydag, 27 Maart 2026
Doors open @ 8PM
โ๐๏ธ Kaartjies: R30 by enige van die netbal-dames of R40 by die deur.
โSien julle daar! ๐๐บ
03/02/2026
NUWE JAAR, NUWE DOELWITE! ๐ฅ
Ons is terug op die baan, en Delicious Netbalklub skop vanaand ons eerste oefening vir 2026 af. Of jy nou โn pro is of lanklaas gespeel het, almal is welkom om deel van die span te word. Kom geniet die fiksbaai, die samesyn en natuurlik die netbal!
โ๐ Waar: Ceres Sportveld (Die mop)
โฐ Tyd: 18:00
๐ Wie: Enigeen wat lus is vir speel!
โค๏ธ๐
25/08/2025
Heerlike Roti verkope hierdie komende vrydag! ๐คญ
Kaartjies kan gekry word by elke bestuurslid en netbal speelster.
โค๏ธ๐
29/06/2025
Namens Delicious Netball Club wil ons vir een en elkeen hartlik bedank vir hul ondersteuning met ons loodjie trekking tussen Delicious Rugby Klub Ceres en Roses United Rugby Club. Dit was 'n groot sukses ๐ฅ.
Die 3 wenners en tellings loop as volg:
1. 38-19 (Edwina)
2. 38-20 (Gaynor VD Winter)
3. 38-21 (Danzil Angle)
Geluk aan Edwina wat "on the dot" was ๐ซก hier spog sy met die oorhandiging van die 1ste prys ๐๐ฅณ.
โค๏ธ๐๐ฎ๐น