22/07/2026
ππ½ππ½ββοΈ Let the countdown begin!
Ons is ongelooflik opgewonde dat die nuwe Tweekamp-seisoen op 1 September 2026 afskop!
Ons kan nie wag om al die bekende Γ©n nuwe gesigte by die wegspring te verwelkom nie. Daag jou vriend, ouer, kollega of oefenmaat uit en kom ervaar die opwinding, uitdaging en gesonde kompetisie wat tweekamp so besonders maak.
Kom ons maak hierdie seisoen die grootste, sterkste en lekkerste nΓ³g! πͺ
π
Merk die datum: 1 September 2026
π Trek jou tekkies aan.
πββοΈ Gryp jou swembril.
π
Ons sien jou by die wegspring!
ππ½ππ½ββοΈ The countdown has begun!
Weβre incredibly excited that the new Biathlon season kicks off on 1 September 2026!
We canβt wait to welcome both familiar and new faces to the start line. Challenge your friend, parent, colleague or training partner to join you and experience the excitement, challenge and healthy competition that make Biathle so special.
Letβs make this our biggest, strongest and most exciting season yet! πͺ
π
Save the date: 1 September 2026
π Lace up your running shoes.
πββοΈ Grab your goggles.
π
Weβll see you at the start line!
09/02/2026