11/07/2019
Dreams UNlimited stables
Horse livery , lessons, pony party's, training, pony camps and photoshoots with horses
11/07/2019
10/07/2019
Een van die mooiste photoshoots met Gyerspan Ymske en Barney
13/05/2019
Geyerspan Ymske Hou haar lyf model in Paar photoshoots ... Dankie aan Zelda en Natasha Vir Jul ondersteuning van Dreams unlimited stables .
14/12/2018
So het Barney vandag by pretty gardens bietjie gaan kuier. So lief vir die siel. Dankie tannie Esta vir die uitnodeging . Dankie aan Lena en Lané vir die vervoer van barney ( op die perd )
09/12/2018
Dreams UNlimited stables se eerste amptelike pony camp. Ñ lekker groep kinders en amal het ñ fun dag gehad. Dankie aan almal wat deel was van die span en die dag kon moontlik maak. Chocolates se eerste pony camp en hy was almal se gunsteling. En steeds ons staatmaker blou oog seuntjie Barney kids love hom maar net altyd. Dankie aan almal wat my mooi gehelp het tannie Esta dankie dat tannie my so mooi ondersteun weet ons maak ñ mean team . Elly's photography (Eloise) dankie vir die pragtige kersfees photoshoot met Barney (fotos word vervolg). Elrien dankie my engel dat jy aan my sy was en jou dag afgestaan het om saam my eerste amptelike pony camp deur te bring. Dankie Nikita vriendin dat jy ook daar was en ons gehelp het! Lena jys altyd n staat maker dankie vir al jou hulp nie net met kamp nie maar elke dag. Sien uit na volgende jaar met vele meer pony camps .
24/11/2018
Barney by sy eerste kleuterskooltjie afsluiting gister hy was baie baie oulik s0 trots op hom en kids het die unicorn gelove ... fotos word vervolg op sy tweede kleuterskooltjie afsluiting ook gister.
22/11/2018
Die nuweling van Dreams UNlimited stables Chocklets. Kan nie wag dat die outjie reg is om deel van die span te wees. Kla baie liefde vir die perd
17/11/2018
Een van die vele photoshoot by Dreams UNLIMITED stables. Gedoen deur elly's photography. Princess/prince tema word vervolg op 17-20 dec boek nou by elly's photography 066 220 1619 . Baie dankie Eloise Le Grange vir die mooi fotos wat jy altyd neem van my diere kinders.
16/11/2018
Dreams Unlimited stables waar enige perd van kleur , ras, groote welkom is.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
Bloemfontein