Aurora - Om die Berg is 'n tawwe bergfiets uitdaging in die pragtige Sandveld. Minder uitdagende ritte word ook aangebied vir die hele gesin.